FANDOM


Welkom by die Laerskool en Hoërskool Raslouw Wiki
Edit

Cvovwb

Welkom by die Laerskool Raslouw en Hoërskool Raslouw ensiklopedie-inskrywing! Hier sal u alles uitvind van die wonderlike skole by ons wikia entoesiaste. Blaai gerus deur van die artikels wat hier betrokke is!

Artikel wat uitgestal word Edit

Die Skool Edit

In Januarie 2000 het CVO Skool Verwoerdburg sy deure geopen. Dit was seën op byna twee jaar se beplanning en werk vooraf. Die skool bedien in 2010 leerlinge van kleuter tot Graad 11 en die beplanning vir die finale skooljaar (Graad 12) is reeds volstoom aan die gang.

Die skool word sedert Februarie 2010 deur Raslouw Onderwys (Edms)Bpk ('n volfiliaal van Indicato), besit. Die skoolnaam is in Mei 2010 verander na "Laerskool Raslouw" en "Hoërskool Raslouw".

Hierdie skole se onderwysers is ‘n toegewyd, en sien leerlinge as individue. Hulle werk in spanne om te verseker dat onderwys op ‘n hoë standaard bly. Kinders se individuele vordering en probleme word deur hierdie kundiges raakgesien, en ouer en onderwyser bou saam aan die kinders se kennis, vaardighede en karakter.

Artikels waarna u gerus kan kyk Edit